Festus Mogae | |
Festus Mogae in 2009 | |
Ampstermyn 1 April 1998 – 1 April 2008 | |
Vise | Ian Khama |
---|---|
Voorafgegaan deur | Quett Masire |
Opgevolg deur | Ian Khama |
4de Adjunkpresident van Botswana
| |
Ampstermyn 9 Maart 1992 – 1 April 1998 | |
President | Quett Masire |
Voorafgegaan deur | Peter Mmusi |
Opgevolg deur | Ian Khama |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 21 Augustus 1939 Serowe, Betsjoeanaland |
Politieke party | Botswana Democratic Party |
Eggenoot/-note | Barbara Mogae (sedert 1968) |
Kind(ers) | 3 |
Alma mater | Universiteitskollege, Oxford Universiteit van Sussex |
Festus Gontebanye Mogae (* 21 August 1939) is 'n Tswana-politikus wat vanaf 1998 tot 2008 as President van Botswana gedien het. Hy het in 1998 Quett Masire as President opgevolg en is in Oktober 2004 herverkies; ná 'n ampstermyn van tien jaar het hy in 2008 afgedank en is opgevolg deur luitenant-generaal en adjunkpresident Ian Khama.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search